Die Watersiklus

Die watersiklus

wat is die watersiklus en hoe werk dit...

In hierdie afdeling van 'n les oor Die Watersiklus word multimedia asook web2.0 gebruik. Voorbeelde van die multimedia is 'n video snit as 'n nuuskierigheids prikkel oor die watersiklus, dan word daar gebruik gemaak van prente om die verduideliking van die inhoud visueel aan die leerders voorgestel en dan laastens word al twee die multimedias in 'n powerpoint gebruik om die lesverloop te vergemaklik en sodat die leerders die hoof inhoud kan identifiseer deur dit wat op die powerpoint staan.Die gebruik van web2.0 is deur middel van GLOGSTER 'n aanlyn program waar leerders die inhoud wat hulle in die les verkry het gebruik om 'n poster te ontwerp as 'n opsomming van die werk. hierdie gebruik van web 2.0 bevorder die leerders se optimale leer.

DIE LES SAL ASVOLG MOET LOOP.
  • INLEIDINGSFASE-'n video van 'n watersiklus liedjie om die kinders nuuskierig te maak word gespeel
  • ONDERRIG EN LEERFASE-met behulp van die powerpoint sal die onderwyser die inhoud oor die watersiklus verduidelik asook 'n opdrag aan leerders gee om 'n poster op GLOGSTER te ontwerp
  • AFSLUITINGSFASE-die onderwyser doen 'n opsomming oor die les en deel 'n werkstuk uit wat die leerders moet voltooi vir die volgende klas.
DIE WERKSTUK


HIER VOLG 'N KORT VIDEO OOR HOE DIE LES SAL VERLOOP










Comments